southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Kiddies play tables in Edenvale, Gauteng for sale

Kiddies play tables
Kiddies play tables
Kiddies play tables

Ek maak tans hierdie 4 sitplek kinder tafeltjies vanaf die huis, teen R 750. elk, as u soos 'n skooltjie het en 5 of meer bestel dan is die prys slegs R 650. elk. As u 10 of meer bestel dan is dit slegs R 595. elk. As u 20 of meer bestel is dit slegs R 550. elk. skakel my gerus by 083 349 5284 or epos my vrou by atjungles@gmail.com enige bestellings sal baie waardeer word. Ek vervaardig ook groot mens tafels met ruglenings asook daar sonder. Geseende dag vir julle. Ons is in Edenvale, Jhb.

>> Click here to search for more - Kids’ products & Toys in Gauteng